Swart familie waarskynlik rykste in SA
Kommentaar (1)
27/09/12
· Redaksie
Dit lyk of die kinders van me. Margeret Keneilwe, ’n Tswana-prinses, moontlik die rykste familie in Suid-Afrika is. Die een dogter van Keneiwe is mynmagnaat Bridgette Radebe, die eienaar van Munakan Mining en na bewering die rykste en magtigste vrou in die SA mynbedryf. Haar eggenoot is Minister van Justisie Jeff Radebe. Die broer van Bridgette is Patrice Motsepe, eienaar van African Rainbow Minerals en algemeen erken as die rykste individu in SA. Die ander suster van Bridgette en Patrice is Tsepiso Ramaphosa, eggenote van Cyril Ramaphosa, eienaar van die Shanduka Myngroep, wat ook aandele in Lonmin het. Gesamentlik is hierdie familie miljarde der miljarde rand sterk, met invloed wat onberekenbaar ver strek.
Roelf - 28/09/12 om 08:47:29
Ag wat. Gun hulle dit. Barney Barnato en Rhodes was ook ryk en kyk wat het van hulle geword - almal dood. Kon niks saamvat nie.
Lewer kommentaar op RoelfLewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."