ANC jeugopleiding in SANW
Kommentaar (4)
27/09/12
· Redaksie
In ’n landsituasie waar rigtinggewende inligting nie altyd maklik verifieërbaar is nie, moet ’n betroubare en verantwoordelike nuusmedium by uitsondering inligting oordra wat lesers op hul hoede kan stel. Sodanige inligting is dat die ANC Jeugliga en die Jong Kommunistiese Liga na bewering tans 8 000 swart jeugdiges ’n militêre opleidingskursus van twee jaar in een of meer SANW-basisse laat ondergaan. Die eerste groep hiervan is na bewering deur die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming voorgestel as “landelike sensusopnemers”. Die amptelike benaming van die opleidingsgroep is glo “National Rural Youth Service Group” (Narysec). Lesers word aangeraai om kennis van hierdie inligting te neem sonder om op hol te raak of onverantwoordelik op te tree.
Ludi Schulze - 27/09/12 om 08:55:49
Hierdie storie kom nou reeds 'n lang pad sonder dat mens in die ander media iets daarvan gehoor het. As oud SAW-offisier in watter basisse hierdie opleiding aangebied word en wie in beheer daarvan is.
Lewer kommentaar op Ludi SchulzeOu SAW Offesier - 28/09/12 om 10:39:56
By verskeie geleenthede het ek al gewaarsku dat die kommuniste(anc)agter al die plaas en blanke moorde sit.Hulle ly die terroriste op in die sogenaamde weermag!
Lewer kommentaar op Ou SAW OffesierHerrie - 28/09/12 om 03:06:00
As ou weermag offisier wil ek net sę ons moet oplet dat die opleiding vind plaas net nadat Malema ook gaan kuier het by Mogabe--die baas plaasbesetter en grond hervormer.
Ons moet maar so paraat as moontlik wees selfs in die dorpe en stede.
Moenie van jouself 'n maklike teiken maak nie.Ek is ook nie meer so jonk nie
maar loop altyd met 'n kierie en probeer nie weerloos voorkom nie.
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."