Appèlhof handhaaf beslissing oor Zim-eiendom
Kommentaar (0)
27/09/12
· Redaksie
In ‘n mediaverklaring van geweldige deurbraakbetekenis het die Appèlhof in Bloemfontein die Hooggeregshofuitspraak gehandhaaf dat nie-diplomatieke eiendom van die Zimbabwe-regering in Suid-Afrika verkoop mag word as gedeeltelike kompensasie aan boere in daardie land wie se eiendom deur die Mugabe-bewind sonder kompensasie afgeneem is. In reaksie sê die Christen-Demokratiese Party (CDP): “Die uitspraak bewys dat die Zimbabwiese regering vermetel was om by Suid-Afrika te kom bakhand staan vir geldelike hulp wat deur sy eie onwettige optrede veroorsaak is. Ons vertrou dat die Suid-Afrikaanse regering nou die Zimbabwiese versoek summier sal afwys, hoewel ons verbaas sal wees as die ANC wél sy rug vir Mugabe styf maak.”
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet “gekheid”
jaap sê:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sê:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sê:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sê:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."