Bloemfontein nou węreldklas atletiekbaan
Kommentaar (0)
05/10/12
· Redaksie
Die Vrystaat Atletiekstadion is pas teen ‘n koste van R10 miljoen deur die Mangaung Metro Munisipaliteit opgeknap tot ‘n Klas 1-baan van die Internasionale Federasie van Atletiekverenigings (IAAF) – een van slegs 88 in die wêreld. Dit beteken dat die baan nou voldoen aan alle vereistes om wêreldkampioenskapsbyeenkomste aan te bied, soos die wêreldjeug- en wêreldjuniorkampioenskapsbyeenkomste. Volgens Gerrit Coetzer, bestuurder van Atletiek Vrystaat, gaan die opgegradeerde baan tot gevolg hê dat nie net groot atletiekbyeenkomste nie, maar ook belangrike padwedlope en landloopbyeenkomste na Bloemfontein gelok gaan word. Die poliuretaanbaan het dieselfde oppervlak as die een waarop Usain Bolt die 100m rekord vir ie wuretaan gemaak en het dieselfde oppervlak as die een w gebring gaan word. wêreldrekord opgestel het. Die ingange is ook opgeknap, terwyl die baan ook toeganklik is vir gestremde atlete.
Kategorie: Ontwikkeling
Lewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."