Australië vra verskoning oor die Groot Barričrerif
Kommentaar (0)
05/10/12
· Redaksie
Die Australiese regering het formeel verskoning gevra vir die verwaarlosing van die bekende Groot Barrièrerif die afgelope dekades. Die minister van omgewingsake, Tony Burke, het gesê almal het gehoor van die skade, maar die onlangse verslag wat aangedui het dat die helfte van die Rif die afgelope 27 jaar vernietig is, het almal laat wakkerskrik. Die skade word veral veroorsaak deur ‘n seesterspesie wat koraal vreet, sterk seestrome en die verbleking van die koraal deur versuring en verhitting van die seewater. Burke sê die regering het reeds op verskeie maniere die probleem begin aanpak, met duikers wat onder meer jag maak op die seesterre.
Kategorie: Omgewing
Lewer kommentaar op hierdie berig













23/05/13 om 07:51:47
Cosatu vra sanksies teen blanke boere
cbc sę:
"Ja, byt maar die hand wat jou kos gee en kyk waar jy volgende jaar gaan kos..."
18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."