wordpress visitor
Syfers van SA ekonomie - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Syfers van SA ekonomie

Kommentaar (3)

05/10/12

· Redaksie

Syfers toon dat die SA ekonomie bevat feitlik-ondraaglike wanbalanse, soos dat uit ’n bevolking van sowat 50 miljoen, is 3,2 miljoen persone verantwoordelik vir die betaling van bykans 99% van alle inkomstebelasting in die land. Dit is volgens syfers van die Solidariteit Navorsingsinstituut. Daarenteen is daar huidiglik in SA sowat 15,5 miljoen amptelike ontvangers van welsyntoelaes. Voorts betaal 1% van maatskappye 60% van maatskappybelasting in die land. Ook: Meer as 80% van belastingbetalers stem nie vir die ANC as regerende party nie, terwyl na raming 70% van die mense wat vir die ANC stem, werkloos is.

Kategorie: Ekonomie

hans combrink - 05/10/12 om 08:00:38

Hierdie feite span maar net weer die kroon op `n sieklike bestel. Mense wat regeer omdat hulle in die meerderheid is en nie uit kwaliteit nie. Hulle is `n meerderheid agv beter teelgewoontes wat opsigself eerder as `n swakheid as `n sterk eienskap beskryf kan word - dus, hulle regeer uit swakheid!

Lewer kommentaar op hans combrink
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Johann - 06/10/12 om 06:47:50

Hans Combrink se stellings is korrek....en ek het dit 'n naam gegee. Uit die Grieks: Kakistokrasie...'n regering saamgestel uit die swakstes onder die swakkes a.g.v. 'n getalle oorwig eerder as intelligensie. Maar dit stop nie net daar nie....Suid Afrika se kakistokrasie STEEL ook nog. Dus: Klepto-Kakistokrasie!!!...volgende die "Dunning-Kruger Effek" (gaan google dit)...

Lewer kommentaar op Johann
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

hans combrink - 06/10/12 om 12:42:29

Op sy kop Johan! Dankie vir daai een! Gaan dit insluit in `n skrywe waarmee ek besig is.

Lewer kommentaar op hans combrink
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."