wordpress visitor
AfriForum internasionaliseer plaasmoorde - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

AfriForum internasionaliseer plaasmoorde

Kommentaar (1)

05/10/12

· Redaksie

AfriForum het gister ʼn memorandum aan 110 ambassades en internasionale instellings gerig waarin ʼn beroep op die internasionale gemeenskap gedoen word om diplomatieke druk op die SA regering te plaas om die kwessie van plaasmoorde aan te spreek. Elke memorandum is deur ʼn afdruk van die boek Land of Sorrow (Engelse weergawe van Treurgrond) asook die dokumentêre film oor plaasmoorde War of the Flea vergesel. ʼn Afskrif van die memorandum, sowel as die boek en DVD, is ook per hand aan ʼn verteenwoordiger van pres. Jacob Zuma by die Uniegebou oorhandig. Die aksie vorm deel van AfriForum se Stop die Moorde-veldtog. AfriForum se navorsingspan het die lys van lande en internasionale organisasies opgestel wat nog nie van die probleem bewus is nie en wat moontlik diplomatieke druk op die SA regering kan toepas. ʼn Aantal internasionale mediamaatskappye is ook geïdentifiseer.

Kategorie: Blanke moord

Johann - 06/10/12 om 06:38:28

AfriForum behoort Aartsbiskop Tutu ook te vra wat sy "mening" oor die plaasmoorde is. In die laat 70's het hy 'n beroep op die Internasionale gemeenskap gedoen om sanksies teen Suid Afrika te verskerp oor daar soveel swartes in die land "vermoor" word!! Nou dat dit wit boere is wat vermoor word, is sy swart bek heel stil en toe!!! Komaan, biskoppie, jou ware kleure hang nou lelik uit!!

Lewer kommentaar op Johann
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."