wordpress visitor
Naudes oor in groter regspraktyk - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Naudes oor in groter regspraktyk

Kommentaar (4)

12/10/12

· Redaksie

Na berig word, word beplan dat Naudes Prokureurs in Bloemfontein, ‘n firma wat al meer as ‘n eeu bestaan, gaan saamsmelt net Phatshoane Henny Prokureurs, onder naam van laasgenoemde. Onderhandelings in hierdie verband is in ‘n gevorderde stadium. Na beoog word, gaan die gekombineerde mega-firma met meer as 50 prokureurs vanuit twee Bloemfonteinse kantore en ‘n Johannesburgse kantoor bedryf word. Een van die belangrike aspekte waarop die samesprekings tans fokus, is om swart ekonomiese bemagtiging en die bemagtiging van vroue as ‘n sentrale element in die nuwe firma te bevorder. Die samesmelting sou egter meebring dat die naam van Naudes Prokureurs ná meer as ’n eeu gaan verdwyn.

Kategorie:

K. Olivier - 13/10/12 om 01:32:21

So buig die een Afrikaanse firma na die ander die knie. Na Naudes sal ander volg totdat min indien enig noemenswaariges oorbly. Afrikaanssprekendes se murg is duidelik uit die pype. So jammer!

Lewer kommentaar op K. Olivier
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Carries - 15/10/12 om 09:35:15

as dit 'n stryd vir die finansiele oorlewing van Naudes is , verstaan mens, maar almal in die land moet vir seker onthou dat dit juis hierdie BEEEEE is wat die land se ekonomie in die grond dryf . As daar niks oor is en alle wiele het vasgeval , dan help dit nie om BEEE tot die mag 10 te wys nie nie - niks in die land kan groei nie weens BEE - mense kry nie werk nie ,want BEE breek die land af- voedselprodusente sit heeldag met BEE berdreigings - alles die perfekte resep vir mislukking

Lewer kommentaar op Carries
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

JECF - 16/10/12 om 02:07:57

Pasop!BEE SLUK JOU IN. SPOEG JOU LATER UIT. Het dit beleef. Eers swaai die hond sy stert en dan word die stert die hond. Pasop! Die einddoel is nie samewerking nie maar oorheersing. Afrika se onderliggende reël is oorheersing deur getalle - nie samewerkende handevat vir groeie sodat alle mense kan floreer nie.

Lewer kommentaar op JECF
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

K. Olivier - 27/10/12 om 01:04:29

Dit is so jammer dat al wat gebied word is kleur en getalle,voorts dat die minderhede daarmee verlief neem en saamdraf,terwyl alles om ons verwaarloos en selfs totniet gaan,verergerat deur die meerderheid se minderwaardigheidskompleks en die minderheid se skuldkompleks,wat saamwerk om nodige kritiek en optrede te verhoed, want almal is te bang om te kritiseer.Die minderheid reken dit is polities inkorrek en die meerderheid ervaar dit as rassisme. So vlieg meriete by die deur uit!

Lewer kommentaar op K. Olivier
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sê:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sê:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sê:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sê:

"wat ek verder wou bysê is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."