Hongersnood in Afrika suid van die Sahara
Kommentaar (1)
12/10/12
· Redaksie
Volgens die VN Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) het die aantal mense in die wêreld wat honger ly afgeneem vanaf 1 miljard in 2010 tot 868 miljoen in 2012. In Afrika suid van die Sahara het die getal hongelydendes egter van 170 miljoen tot 234 miljoen toegeneem. Volgens die FAO is daar wêreldwyd ‘n 100 miljoen kinders onder vyf wat ondervoed is. Die wêreldwye afname word veral aan ‘n daling in hongesnood in Oos-Asië toegeskryf. Die afname het egter nie so vinnig plaasgevind as wat gehoop is nie. Die wêreld ekonomiese krisis, stygende voedselpryse, die groeiende vraag na gewasse vir biobrandstof, spekulasie en klimaatsverandering het alles tot die remskoeneffek bygedra.
Johann - 13/10/12 om 11:36:46
Het al op skool gesukkel met hierdie een: Watersnood beteken daar's teveel water....maar hongersnood beteken daar te min kos? Hoekom beteken "hongersnood" nie daar's teveel "hongeriges" nie? Sodra Afrika se insittendes ophou aanteel soos konyne, sal daar genoeg van alles vir almal wees!!
Lewer kommentaar op JohannLewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
17/05/13 om 08:28:45
Onrusbarende berigte
FRans Malherbe (Skuilnaam sę:
"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."