wordpress visitor
Dun basis van SA voedselketting - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Dun basis van SA voedselketting

Kommentaar (5)

12/10/12

· Redaksie

Volgens ‘n mediavrystelling van TLU SA is daar in SA 1 337 400 landbouproduksie-eenhede, bestaande uit 22 400 kommersiële eenhede met omsette van meer as R300 000 per jaar, 24 000 klein kommersiële eenhede met omsette van minder as R300 000 per jaar, 35 000 opkomende gemeenskapsboere met omsette van minder as R300 000 per jaar en 1 256 000 bestaansboere. Dit beteken dat 6% van boere in SA produseer 95% van die voedselproduksie van die land met ‘n bevolking van nagenoeg 55 miljoen mense. Terwyl die bydrae van landbou tot die BNP in 2009 2,9% beloop het, was die totale bydrae van die bedryf tot die BNP, insluitende nywerhede afhanklik van landbou, in die orde van 23%. Dit wys hoe dun die basis van die voedselketting in SA is en dus die lyn tussen kos en hongersnood. Hierdie syfers is veral van belang indien daarop gelet word dat die aantal hongerleidendes in Afrika suid van die Sahara die afgelope twee jaar toegeneem het vanaf 170 miljoen tot 234 miljoen.

Kategorie:

Adriana Stuijt - 12/10/12 om 05:19:57

Die 'opkomende gemeenskapsboere' is ook besig om al die voormalige 'blanke'plase stuk vir stuk af te breek en volkome te verniel: niks word daar geproduseer nie.
http://www.boerentrepreneur.com/farmitracker/reports/view/2626

Lewer kommentaar op Adriana Stuijt
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Johann - 13/10/12 om 11:42:06

Adriana is deels korrek...maar moet die volgende inligting nie uit die oog verloor nie: Vir Afrika is kommersiële boerdery NIE 'n prioriteit nie. As AL die wit, suksesvolle, kommersiële boere se plase afgevat en afgebreek is, en almal op 'n hoop sit en vrek van die honger....SAL 'n Westerse Groot Moondheid sy inwoners se hard verdiende belasting vat en aanstuur, of kos daarmee koop en dit aanstuur...sodat een of ander krimineel daarop kan beslag lę...en dit aan die armes en ondervoedes kan "verkoop" sodat hy geld kan kry om "wapens" mee aan te skaf, en sy koninkryk nog stewiger te vestig. DIT IS HOE AFRIKA WERK!!!

Lewer kommentaar op Johann
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Armando - 13/10/12 om 12:06:52

Johan, en wat is jou oplossing daarvoor? Nog meer kritiek wat aan almal teen die tyd oorbekend is? Het jy al van die VVK gehoor?

Lewer kommentaar op Armando
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Johann - 13/10/12 om 12:51:50

Armando, waarom vra jy my vir 'n oplossing vir 'n oor-bekende en herhaaldelik bewese "gedragspatroon" wat oor eeue heen deel is van Afrika en sy inwoners. Dit is 'n geneties geprogrammeerde werklikheid waaraan bitter min gedoen kan word....net so min was wat jy 'n Bull Terrier sal kry om homself soos 'n skou-kat te gedra. Dit kan nie gebeur nie, en sal nie gebeur nie, so waarom hou ons aan om daarop aan te dring dat dit wel gedoen kan word? Moenie dit wat oor-bekend is probeer verander nie, want dit kan nie verander word nie. Hou net op om dit te ontken....en tot vervelens toe probeer om dit te verander. Erken dit vir die realiteit wat dit is...en skik jou lewe daarvolgens.

Lewer kommentaar op Johann
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Carries - 15/10/12 om 09:40:45

Die regring dra aktief by dat kosprodusente die onderspit gaan delf weens insetkoste binne 5 jaar - die regering gee R17 miljard vir die motorbedryf - maar slegs R1miljard vir landbou - wat se dit - die pad na die afgrond

Lewer kommentaar op Carries
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."