wordpress visitor
Studie dui op gevare van GMO - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Studie dui op gevare van GMO

Kommentaar (2)

22/10/12

· Redaksie

Terwyl die debat voortwoed of geneties-gemodifiseerde organisme (GMO) voedsels skadelik is vir mens en dier, dui ’n nuwe opspraakwekkende Franse verslag daarop dat toetse met voer van GMO-mielies aan rotte by hulle gelei het tot massiewe kankergewasse en orgaanversaking. Die verslag is beskikbaar by www.nationofchange.org en is die gevolg van ’n ondersoek wat die Franse minister van gesondheid gelas het. A.g.v. die verslag het die Russiese verbruikersorganisasie die invoer van Monsanto GMO-mielies in Rusland in verbied. Ander lande wat die invoer aan GMO-mielieprodukte verbied het, is Pole, Peru en Hongarye. Die VSA het tot dusver nie op die verslag gereageer nie, terwyl Monsanto die aantygings teen sy GMO-mielieprodukte verwerp het. Die SA regering het tans nie ’n probleem met GMO-voedselsoorte nie.

Kategorie:

Neels - 22/10/12 om 11:56:26

Word wakker! Die SA Regering het GMO-voedselsoorte in totaliteit goedgekeur, ook mielies. Probeer gerus om nie-GMO mieliesaad in die hande te kry.

Lewer kommentaar op Neels
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Pieter - 22/10/12 om 08:56:01

Wie glo nog wat die Franse sę ?

Lewer kommentaar op Pieter
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."