SEB en stryd om SA ekonomie
Kommentaar (0)
22/10/12
· Redaksie
In ’n mediaverkaring verstrek Dave Steward, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting interessante syfers oor swart ekonomiese bemagtiging en die strewe om beheer van die SA ekonomie. Hy sê, in reaksie op die nuutste, hoër SEB teikens van die Dept. van Handel & Nywerheid, dat swart Suid-Afrikaners beheer 30% van die landsekonomie deur staats- en semi-staatsinstellings, wat egter slegs 8% van die BNP lewer. Swart mense besit voorts 17% van aandele op die JSE, terwyl dit in beheer is van die informele sektor. Hulle bepaal ook die ekonomiese en fiskale beleid van die land. Van die oorblywende aandele op die JSE, is 33% in die hande van buitelandse maatskappye. Steward sê indien die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) van die ANC sy gang sou gaan, sou 80% van die aandele van alle maatskappye in die hande van swart Suid-Afrikaners wees, 9,2% in blanke besit, 8,8% aan kleurlinge behoort en 2% in besit van Indiërs wees.
Kategorie: Ekonomie
Lewer kommentaar op hierdie berig













24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sę:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sę:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sę:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sę:
"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."