wordpress visitor
Nuwe Afrikaanse musiekkanaal - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Nuwe Afrikaanse musiekkanaal

Kommentaar (0)

24/10/12

· Redaksie

DStv het aangekondig dat ’n nuwe Afrikaanse musiekkanaal op kanaal 146 in hul boeket vanaf 13 November 2012 ingestel word. Feitlik al die gewilde Afrikaanse kunstenaars sal daarop in musiekvideos te sien en te hoor wees. KykNet Musiek gaan egter nie die gewilde MK-kanaal vervang nie, maar gaan fokus op die gesinsmark. Bestaande KykNet-programme soos DKNT, DKNT Gospel en Jukebos, word daarby geïnkorporeer, terwyl nuwe programme o.a. Kowee, Kleuterklanke, Kuiertyd, Wekker, Sakkie Langarm, ens., is.

Kategorie: Afrikaans

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."