Toordokters mag nou ook siek afboek
Kommentaar (0)
24/10/12
· Redaksie
Luidens ’n uitspraak van drie regters in die Arbeidsappèlhof in Johannesburg, mag ’n tradisionele geneser, oftewel toordokter, ’n pasiënt op siekverlof afboek en moet die werkgewende maatskappy dit as sulks, teen wil en dank, eerbiedig. Die pasiënt van ’n tradisionele geneesheer mag die tyd afkry om die “voorvadergeslagte te gaan rustig maak.” Volgens die regters het die tyd aangebreek dat die mense van Suid-Afrika aanvaar dat die ou tradisionele Westerse kultuur in Suid-Afrika nie die Afrika-kultuur van baie mense kan oorheers nie. Die uitspraak met sy verreikende implikasies word in die jongste uitgawe van die prokureurstydskrif De Rebus bespreek.
Lewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."