Vrae oor Trompsburg-plaasmoorde
Kommentaar (0)
24/10/12
· Redaksie
Te Trompsburg word talle vrae gevra oor presies wat die agtergrond is van die plaasmoordenaars van Jan en Johanna Greyling in 2006, van die aanvallers wat Flip Henning in 2007 op sy plaas geskiet het en van die vermeende moordenaars van Johan en Cecile Fourie vanjaar. Daar word wyd in die plaaslike gemeenskap gesê die Izinyoka-bende voer ’n skrikbewind en is verantwoordelik vir byna alle misdade op die dorp en in die distrik. Daar word selfs gesê dat die bende ’n verlammende houvas het op die Polisie. Laasgenoemde ontken dit egter. Die bespiegelinge en uitsprake kom teen die agtergrond van berigte dat ANC-Jeug militia in SANW-basisse opgelei word en dan in gemeenskappe ontplooi word met sinistêre doelwitte. Die opleiding word na bewering gekoördineer deur die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming en die opleidingsgroep staan bekend as die National Rural Youth Service Corps (NARYSEC).
Kategorie: Blanke moord
Lewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."