wordpress visitor
Bloemfontein / Mangaung dalk sonder water - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Bloemfontein / Mangaung dalk sonder water

Kommentaar (0)

24/10/12

· Redaksie

Indien Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM) nie dringend R3 miljard kry om waterpype te lê en reservoirs in die streek te bou nie, gaan daar teen 2018 nie genoeg water vir almal in die Mangaung-gebied wees nie. Dit is die boodskap van die hoof van MMM Ingenieursdienste, Luvuyo Ntoyi, tydens ’n openbare verhoor van die SA Menseregtekommissie (MRK) oor water en sanitasie in die Vrystaat. Ntoyi het gesê bouwerk aan die nuwe pypleiding moet binne ’n jaar begin om ’n watertekort in die toekoms te voorkom, veral omdat die Welbedachtdam wat water aan Bloemfontein verskaf, besig is om op te droog en die kapasiteit tans slegs 6% tot 10% is. Voorts moet die asbeswaterpyp van 145 km vanaf die Caledonrivier ook vervang word weens die gesondheidsgevare wat die asbes inhou.

Kategorie: Dienslewering

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."