wordpress visitor
Nog ’n klompie miljard geblaas - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Nog ’n klompie miljard geblaas

Kommentaar (0)

24/10/12

· Redaksie

Berigte stroom in van miljarde (nie miljoene nie) rand wat op bedenklike wyse uit die staatskas “gespandeer” word. Eerstens by die Dept. van Visserye word met konsessies ’n bedrag van sowat R2 miljard bloot vermis. Ondersoek is aan die gang om die hoe en die wie hieromtrent te probeer vasstel. Tweedens, word berig dat 34 nasionale staatsdepartemente in die boekjaar 2011/12 ’n totale bedrag van R4,67 miljard bestee het aan vermaak, spyseniering en reis- en verblyf, soos volg: R194 miljoen vir spyseniering, R31,7 miljoen vir vermaak en  R4,4 miljard vir reis- en verblyftoelaes. Derdens, word berig dat die aanstelling van vyf administrateurs by hoëronderwysinstellings om wankelende bestuurs- en administratiewe probleme te probeer regruk, die belastingbetaler meer as R14 miljoen uit die sak gaan jaag.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."