wordpress visitor
SA Stamboek-wenners - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

SA Stamboek-wenners

Kommentaar (1)

30/10/12

· Redaksie

Op die SA Stamboek jaarlikse prystoekenningsgeleentheid in Bloemfontein, is Erika Hanekom (68) van die Rhenosterbosrug Stoetery, Malmesbury, aangewys as Beste Skaapstoetteler – een van die eerste vroulike stoettelers wat so vereer is. ’n Vrystater, Christo Paneras, van die Paneras Saalperdstoetery, Bloemfontein, het die toekenning in die Afdeling vir Perde ontvang. Wessel van Wyk van die Bogermie Boerdery, Vryburg, was die Vleisbeeswenner, met Gerhard van Rensburg, van Colchester in die Oos-Kaap as die wenner in die afdeling vir Melkbeeste. Neil Dry van die Niemen Stoetery, Magaliesberg is as die wenner in die afdeling vir Varke aangewys, terwyl Ramaloka, ’n Ngunistoetboer van Senwabarwana, Limpopo, die Nuweling Stoetteler van die Jaar is.

Kategorie: Landbou

Kobus Lotter - 31/10/12 om 09:37:56

Leke Velle! Baie geluk man!

Lewer kommentaar op Kobus Lotter
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."