Madiba-beeld op Naval Hill
Kommentaar (2)
30/10/12
· Redaksie
Die ANC in die Mangaung Metroraad het besluit om ’n standbeeld van oud-pres. Nelson Mandela op Naval Hill op te rig as deel van ’n ambisieuse toerismeprojek. Die projek behels verder ’n kabelspoor teen Naval Hill. Die Madiba-standbeeld van sowat R3 miljoen is vroeër deur die Sue Celken-trust van die Bloemfonteinse sakeman Freddy Kenney aan die metro geskenk. Die beeld, wat 3,2 ton weeg en sonder voetstuk 7m hoog is, moet nog van Mbombela (Nelspruit) tot in Bloemfontein gekry word.
Kategorie: Toerisme
Louis van Ryneveld - 30/10/12 om 04:48:03
Ek is diep dankbaar dat ek nie meer in Bloemfontein woon nie. 'n Beeld ter ere van 'n afgetrede maar onboetvaardige terroristeleier sou net te veel wees om te verduur.
Lewer kommentaar op Louis van RyneveldKayBee - 27/12/12 om 01:35:48
A Terrorist Really? So Branded by a Gov that killed Countless Women and Children in the townships with no consequences. How were they any different? "Oh Yes The Man did not Kill anyone nor did he encourage the killing of anyone" even after serving 27 years for liberation from Appardheid. SO SAD!!!
Lewer kommentaar op KayBeeLewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."