wordpress visitor
Mediumtermynbegroting - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Mediumtermynbegroting

Kommentaar (0)

30/10/12

· Redaksie

Opvallend omtrent die Mediumtermynbegroting wat Minister van Finansies Pravin Gordhan op 25 Oktober 2012 in die Parlement ter tafel gelê het, is dat slegs ’n derde van die begroting nie aan herverdeling gewy is nie. Inderwaarheid word in die begroting bevestig dat die belastinglas aanhou groei. Gordhan het ‘n totale nasionale begroting voorgelê om te styg tot R1 200 miljard teen 2015. Hiervan gaan meer as ‘n derde vir salarisse van staatsdienspersoneel, terwyl voorsien word dat die aantal welsynsbegunstigdes teen 2015 tot meer as 17 miljoen gaan styg. Gordhan het tereg gewaarsku dat Suid-Afrikaners se bereidwilligheid om belasting te betaal, nooit as vanselfsprekend gereken moet word nie. Die begrotingstekort staan tans op ‘n rekord van 4,8%, hoewel voorsien word dat dit oor die volgende twee jaar gaan krimp. Die totale staatskuld beloop tans 35,7% van BBP.

Kategorie: Finansies

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."