27 Augustus 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

► Scott Morrison, Australiese minister van finansies, wen leierskapstryd in Liberale Party om volgende eerste minister van Australië te word in die plek van Malcolm Turnbull; Morrison, uitgesproke Christen, klop Peter Dutton, minister van binnelandse sake en regsgesinde, in finale rondte

 

► Twee Nigeriërs kry in Suid-Gautengse Hooggeregshof elk drie keer lewenslank plus bykomende 106 jaar gevangenisstraf vir mensehandel, nadat hulle in April 2016 in Fourways, Johannesburg, in hegtenis geneem is

 

► Een twiet van pres. Trump oor simpatie met onteiening sonder vergoeding in SDA en ANC en Agri SA vlieg in mekaar se arms in

 

► In SA word daagliks 5 miljard liter riool gegenereer, waarvan niet 14% gesuiwer word – dr. Anthony Turton, omgewingskundige

 

► Langverwagte omvattende geïntegreerde energiebeplanning van regering na verwagting vroeg vandeesweek bekendgemaak

 

► Illuminati lang messe uit om pres. Trump in staat van beskuldiging te wil plaas oor stilmaakbedrae aan foonsnolle jare gelede

 

► Wit studente en hul geskiedenis nie welkom op kampus van Universiteit van die Vrystaat – Sonwabile Dwaba, nuwe studenteraadsvoorsitter en lid van EFF

 

► Springbokke 19 Argentinië 32 – Rassie Erasmus braai in sy kwotasous; sê nou hy skaam hom oor die vertoning

 

► Ditsem Nuus begin met samestelling van Geloftefeeskalender 2018 – besoek Facebookblad van Kalender vir insette

 

► Plaasmoord by Bultfontein noord van Pretoria, 2 aanvallers breek deur elektriese omheining, skiet man dood en wond vrou in maag

 

► Word op sosiale media uitgewys dat tydens grondverhore verlede maand geen plaasaanvalle nie, maar toe dit verby is, bars voorvalle weer los – wys strategie word sentraal beheer 

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net