28 Augustus 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

► Britse premier Theresa May vandag in SA vir samespreking met pres. Cyril Ramaphosa; vertrek verder op Afrikatoer vir Brexit

 

► Agri SA, Afasa, Nafu en TLU SA kom bymekaar onder Agrisektor Eenheidsforum (Asuf) en kom met regering ooreen om nasionale grondstrategie op te stel

 

► 3 x gewapende rowers doodgeskiet toe hulle Federal Stene beroof en kluis opblaas – vir foto’s kliek hier

 

► ANC LP Juli Killian sê in Parlement AfriForum blaas syfers oor plaasmoorde op, beswadder die land oor grondonteiening en mors hul lede se geld op buitelandse reise

 

► Athol Trollip uitgestem as burgemeester van Nelson Mandelabaai Metro, vervang deur Mongameli Bobani van UDM

 

► Vytjie Mentor getuig voor Zondo-kommissie hoe Guptas in tyd van Zuma kabinetsaanstellings gedoen het

 

► 21-jarige Lloyd Harris van SA in eerste rondte van Amerikaanse Ope uitgeskakel

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net