29 Augustus 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

► Volgens verslag van SAPD is 517 000 aansoeke vir betrekkings ontvang van applikante tussen 18-30 jaar, word nog gesif vir aanvaarding

 

 ► Parlementêre Portefeuljekomitee op Openbare Werke onttrek in opdrag van ANC in die Parlement die Wysingswetsontwerp op Onteiening, skynbaar om in plek daarvan versnelde wetgewing vir onteiening voor te stel

 

► Britse eerste minister sê Theresa May sê haar regering “approves land policy of SA government as long as it is within the law and the Constitution and does not amount to smash and grab

 

► Helen Janse van Vuuren (61) van Spar gister omstreeks 08:30 in Absa bank op Douglas in ry na teller sonder 'n woord deur gemaskerde aanvaller met mes doodgesteek en van geldsak beroof; jong man namiddag gearresteer en geld teruggevind


► DA LP Darren Bergman sê in Parlementêre portefeuljekomitee “ondersteuners in rugbystadions in SA is te wit”

 

► DA word in metro’s gyselaar gehou deur EFF – het hulle reeds in NM Baai laat val en dreig nou met Tshwane

 

► Newzroom Afrika, swartbeheerde maatskappy, kry goedkeuring by DStv om op kanaal 405 in Engels uit te saai – in plek van gelikwideerde Gupta ANN7

 

► Afrikaanse Taalraad besluit op algemene jaarvergadering op 25 Augustus 2018 om “meer inklusief oor grense heen te wees”

 

► 8 mense afgelope naweek in swart woongebied Embalenhle, Secunda, vermoor; in Bryanston 79-jarige vrou vermoor in haar woonstel aangetref, een verdagte gearresteer, erken hulle was meer 

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net