3 September 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

Pres. Cyril Ramaphosa met span van 8 ministers tans op amptelike besoek aan China, word luisterryk ontvang; vraag is wat word beding vir SA

 

ABSA skep twee stelle rekeninge – een vir almal en een net vir swartmense, laasgenoemde vermoedelik vir gevalle van eiendom onteien sonder vergoeding

 

Oud-inwoners van Huis Armentum (voorheen Huis Verwoerd) op UV kampus deur huidige inwoners en universiteitsbestuur toegang geweier met reünie

 

Wat Britse eerste minister Theresa May inderwaarheid in SA gesê het, is dat sy “support expropriation without compensation as long as it is legal and does not amount to smash and grab

 

► Regstudente aan Universiteit van Limpopo weier om eksamen te skryf “because it is too difficult, it will kill us”

 

► Swede aanvaar kripto-geldeenheid as amptelike geldeenheid vanaf 31 Augustus 2018, vervang Sweedse kroon

 

► Man op 25-08-18 by Nooitgedacht, Krugersdorp, in slaapkamer voor sy vrou doodgeskiet deur gewapende aanvallers

 

► Alle eetplekke en restaurante op De Aar behalwe een gesluit deur munisipale gesondheidsinspekteurs, voldoen nie aan gesondheidsregulasies nie

 

► Julius Malema beveel sy lyfwagte die naweek tydens saamtrek om met lewendige ammunisie te skiet na ondersteuners wat betoog teen sy diktatoriale optrede

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net