30 Augustus 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

► Standard Bank grootste verbandhouer van vaste eiendom in SA met R1,6 triljard

 

► Busongeluk by Beaufort-Wes eis agt lewens met 30 beseer

 

DA reik waarskuwing uit dat sommige SASSA-amptenare grootskaalse bedrog pleeg deur nie-afneem van biometriese toetse van nuwe applikante – publiek versoek om bedag te wees

 

Statistiek toon sowat 61% van geboortes in SA weet nie wie die pa is nie

 

Mosie van wantroue in Tshwane DA burgemeester Solly Msimanga word vandag ingedien deur EFF en ANC; ANC versoek geheime stemming

 

Van Zyl Naudé gister aangewys as Noord-Kaap Jongboer van die Jaar; boer in Richmond-distrik op holistiese benadering met inheemse skaap- en beesrasse

 

“Belastinginkomste uit aksyns op tabakprodukte in 2017 met 20% - sowat R3 miljard – gedaal” – Chris Axelson, direkteur  vir persoonlike inkomstebelasting van die tesourie

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net