6 September 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

Vandag 52 jaar gelede is eerste minister dr. HF Verwoerd in die Parlement vermoor in wat bewys is die belangrikste gebeurtenis in SA geskiedenis tot vandag toe

 

Markus Jooste verskyn uiteindelik voor Parlementêre komitee oor Steinhoff-sage waarin miljarde rand van beleggers uitgewis is; ontken skuld en pak skuld op voormalige Oostenrykse vennoot

 

Al meer wurms kom uit blik in verrigtinge van Zondo-kommissie na staatskaping; Minister van Finansies Nhlanhla Nene bevestig hy gaan ook getuig

 

Agri SA gaan volgens onbevestigde berig met topses van ANC beraadslaag oor “vars aanslag” met “grondhervorming”

 

Voorbladberig van September 2018 uitgawe van Ditsem Nuus toon hoe Universiteit van Vrystaat 180° geswaai het vanaf oorspronklike aard tot wat dit vandag is

 

Hoofstroommedia wemel van terroristiese moorde en aanvalle deur swartmense op blankes, talle kom tans in hofsake uit

 

Radio Rosestad adverteer vakature vir Hoofbestuurder met sluitingsdatum 15 September 2018

 

Vyande van Donald Trump probeer opnuut om hom te ontspoor met nuwe boek Fear deur bejaarde joernalis van Watergate-faam Bob Woodward


► Koue en reën word voorspel oor binneland van SA tot ná die komende naweek    ​

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net