7 September 2018

Lees die nuusbrief aanlyn

Image

Jou nuushooftrekke van die dag!

► Nege verdiepingsgebou van Bank of Lisbon in middestad brand van bo na onder, drie brandbestryders sterf, oorsaak van brand word gelê voor swak instandhouding en bestuur


► AgriSA en ANC topses praat van vandag te midde van groot omstredenheid in Johannesburg oor grondonteiening 


► Lees die digitale eksemplaar van September 2018 uitgawe van Ditsem Nuus propvol nuus wat saakmaak vir die Afrikaner op ons webwerf – www.ditsem.net


► Swede vandag algemene verkiesing, lyk of regse partye bedreiging inhou vir liberale partye in teenreaksie teen Moslem-indringing


► Groeiende buitelandse empatie vir Afrikaners oor onteiening en plaasmoorde – kyk hierdie video onderhoud met Steve Hofmeyr


► Ernst Roets van AfriForum gister in Parlement erg uitgekryt deur DA, UDM en EFF omdat hy sê blankes het nie grond gesteel nie en daar is swartes wat “dronk op haat en minagting teen blankes is”


► ANC-regering sluit in China verskeie handelsverdrae, o.a. een ter waarde van R14 miljard

Besoek www.ditsem.net

Nuushooftrekke van die dag is slegs die belangerikste hooftrekke van vandag. Nuus Bulletins kom een maal per week in u DitsemBlits Nuusbrief.

Vir meer nuus volg ons op:

Facebook
Twitter
Email

Indien u nie die epos wil ontvang nie kan u hier uit teken
Ditsem Nuus, Oranje Eggo S39, Orania, Noord-Kaap, 8752, South Africa, www.ditsem.net