►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Dagboek (26)

Februarie is Majuba Maand en word die Majubafees 23-25 Februarie 2018 gevier. Dit herdenk 27 Februarie 1881 toe die Boere hulle vryheid herwin het, deur…
Die Geloftevolk Koördineringskomitee hou DV hul 9de Volksvergadering 7-8 Oktober 2017 by Dankbaar CVO Skool, Bloemfontein. Die tema van die vergadering is Miga 6:2b Want…
Die Geloftevolk Koördineringskomitee (GKK) het bekend gemaak dat die “9de Volksvergadering van die Geloftvolk van SA” gehou word op 7-8 Oktober 2017 te Dankbaar CVO…
Die Hotelskool van die SUT bied 23-25 Augustus 2017 die jaarlikse Fiesta del Vino voedsel- en wynfees op hul perseel in Bloemfontein aan. Teen 'n…
Die 51ste jaarlikse Nampo Oesdag as vertoonvenster van SA landbou word vanaf 16 tot 19 Mei op die Oesdagterrein buite Bothaville aangebied. Belangstelling in hierdie…
Die volgende drie mega nasionale en internasionale ekspo’s is op die korttermyn geprogrammeer: MachineTools Africa 2017: 9-12 Mei – Nasrec Expo Centre, Johannesburg. Die grootste…
Bladsy 3 van 4
Go to top