►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Dagboek (26)

‘n Seminaar oor die konstruktiewe gebruik van Sosiale media word op 17 April 2018 om 09:00 deur die Vooruit projek van AfriForum te Orania aangebied…
Die 21ste vierjaarlikse Statebond Spele begin op 4 April en duur tot 15 April aan die Goue Kus, Queensland, Australië, met 71 lande wat in…
Die Parys Kunstefees het op 29 Maart in die aantreklike dorp op die oewer van die Vaalrivier afgeskop met die tema The river runs colour…
Stigtingsdag vanjaar op 6 April word te Orania gevier met ‘n aandpiekniek in die Gemeenskapsaal waartydens die Afrikaanse liedjies en musiek van die legendariese komponis…
Die jaarlikse #Imagine Christelike fees vir jongmense landswyd word vanjaar landswyd vanaf 6-8 April gehou te Nampopark Bothaville, Megapark Bredasdorp en Zwartkloof Warmbad. Die eerste…
In ‘n mediavrystelling gee dr. Arno van Niekerk as voorsitter van die Reëlingskomitee o.m. die volgende besonderhede: “Meer inligting oor Mighty Families wat hierdie naweek…
Bladsy 2 van 4
Go to top