Aletheim 1

‘n Seminaar oor die konstruktiewe gebruik van Sosiale media word op 17 April 2018 om 09:00 deur die Vooruit projek van AfriForum te Orania aangebied in die ouditorium van die Tegniese Sentrum van die CVO Skool. Die seminaar fokus ook op die gebruik van sosiale media vir sakedoeleindes.

Alle belangstellendes is welkom, in besonder entrepreneurs. Die koste is R120 pp en dit sluit middagete en ligte verversings in. Vir meer besonderhede, kontak Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

VVK2 banier