Print this page

Volksaamtrek 2 Junie 2018 te Paardekraal

'n Volksaamtrek word gereël vir 2 Junie 2018 te Paardekraal ter herdenking van Republiekwording in 1961, die ingebruikneming van die landsvlag in 1928 en die skryf van Die Stem in 1918. Dit word gereël deur die HNP, AWB en die Verkennersbeweging, terwyl sowat 30 ander Afrikaner-organisasies ook na die geleentheid genooi is.

Vir meer besonderhede, volg hierdie skakel.

Gradeer die artikel
(0 stemme)