Print this page

Swart Maandag teen plaasmoorde 30 Julie 2018

Ditsem Nuus het berig ontvang dat Maandag 30 Julie 2018, in die lig van die jongste en voortdurende grusame plaasmoorde en aanvalle, weer 'n nasionale protesaksie beplan was, weer onder die banier van Swart Maandag. Bevestiging van die inligting kon nog nie geverifieer word nie, maar daar is wel berig dat te Bloemfontein die bymekaarkomplek die Windmill Casino om 07:00 was. Vir meer besonderhede kan dr. Jann Schlebusch geskakel word by 072 959 3214 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Gradeer die artikel
(0 stemme)