► Pres. Cyril Ramaphosa vra nasionale dialoog oor moontlikheid om pensioenfondse in bankrot staatsondernemings te belê – “Ons finansiële bronne is uitgeput, terwyl ons ontwikkelingsbehoeftes enorm is” ► Vraag op sosiale media: Hoekom kry regering nie die miljarde staatsgeld wat gesteel is terug nie, maar wil nou die pensioengeld vat van mense wat hard gewerk het daarvoor en toegewyd gespaar het? ► Menseregtekommissie oorweeg stappe teen Ernst Roets van AfriForum oor vertoon van vorige landsvlag op sosiale media, word as “verdelend” beskou ► Petroljoggies landswyd dreig om volgende week te staak oor salarisse, eis verhoging van 12%, maar werkgewers bied slegs 5% ► Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, moes gister meer as R10 miljoen aan Eskom pensioenfonds terugbetaal as onwettig ontvang, maar nog geen teken daarvan nie ► Veldbrand wat versprei tot in St. Francisbaai verwoes 12 huise tot die grond toe ► Storm oor aanranding van blanke kleuters deur swart personeel by Myne Maatjies Dagsorg Sentrum in Randfontein, ouers woedend, drie persone gearresteer, MRK swyg soos graf ► Lastereis van oud-minister Derek Hanekom van R500 000 teen oud-pres. Jacob Zuma, vandag in hooggeregshof in Durban aangehoor, eis omdat Zuma Hanekom “apartheidspioen” genoem het ► Curriebekerreeks word hierdie naweek voortgesit, met slegs Griekwas wat verseker is van plek in halfeindstryd ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 68

Die onmenslike vervolging van Christen-gelowiges in Noord-Korea is pas grafies in ‘n inligtingsbrief van die uitvoerende direkteur van Geopende Deure in Suid-Afrika, Jan Gouws, aan…
In antwoord op ‘n medianavraag het prof. Nelus Niemandt, algemene moderator van die NG Kerk, gesê dat homoseksuele paartjies volledig in die kerlike lewe geïntegreer…
 Laai Geloftefeeskalender 2016 af Die verraderlike moord op Piet Retief en sy 70 man en 30 agterryers op 6 Februarie 1838 toe hulle met Dingaan,…
Die volgende aanhaling uit ‘n persoonlike nuusbrief van broer Andrew, stigter van Geopende Deure spreek vanself: “Ek is byna 90 en ek het die grootste…
Die moderamen van die NG Kerk het pas onder voorsitterskap van ds. Nelis Janse van Rensburg besluit om die besluit van die Algemene Sinode in…
Die Volkseie Verootmoedigingsaksie (VEVA) doen steeds ‘n oproep vir gestruktureerde en volgehoue verootmoediging van die Afrikaner voor God Drieënig ingevolge die genade en belofte vervat…
Bladsy 1 van 5
Go to top