► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►
Die hoender krap in die grond rond, hy klap sy vlerke, maar kan nie vlieg nie. Hy leef agter draadheinings, skrop en lê eiers tot…
Ek lees tans die boek Wanneer julle vas van die Amerikaanse pastoor Jentezen Franklin en dit is nogal ‘n oogoopmaker oor die konsep van vas.…
Die verwagte 1 miljoen mense wat Angus Buchan hoop om op 22 April op die plaas Wilde Als buite Bloemfontein byeen te bring om vir…
Die landwye Christelike tienersaamtrek #Imagine is 18-20 Maart 2017 vir die vierde keer aangebied en bykans 10 000 jong mense het vanjaar die drie feeste…
Geopende Deure berig dat Islamitiese onderdrukking die grootste bron van vervolging bly in die 2017 Wêreldwaarnemingslys (WWL), veral in lande in die Midde-Ooste en Noord-Afrika.…
ʼn Pulitzer-pryswenner en skrywer van die boek The Souls of China: The Return of Religion after Mao, Ian Johnson, glo dat wat tans in China…
Bladsy 2 van 5
Go to top