► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Aktueel (15)

Herdie brief deur André Bekker, stigter van Voice of the Voiceless Advocacy, in Volksblad word aangehaal: “Die afgelope paar jaar is die politiek korrekte, maar…
Die afgelope week met die sitting van die Algemene Sinode van die NG Kerk is ‘n beginsellose ja-nee besluit oor selfdegeslagverhoudings in die kerk geneem…
Daar is tans ʼn diepe besef by baie Suid-Afrikaners op grondvlak dat net God vir Suid-Afrika van ʼn katastrofe kan red. Derhalwe is daar verskeie…
In 'n mediaverklaring lewer die SKK van die Afrikaanse Protestantse Kerk soos volg kommentaar op besprekings en skakeling met die Commission for the Promotion and…
Op inisiatief van Jannie Roux, 'n raadslid van Orania en sakeman, word twee Christelike naweekkampe vir Orania-inwoners gereël by die Amanzi Lodge & Wildreservaat, 15…
'n Herdenkingsgeleentheid ter viering van Hervorming 500 jaar gelede toe Marten Luther sy 95 Stellinge op 31 Maart 1517 teen die Wittenbergse Katedraal in Duitsland…
Bladsy 1 van 2
Go to top