► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Snykant (299)

In die Jugomaro Predator Park buite Vaalwater is Vrydag 1 Junie drie leeus, waarvan een 'n wit leeu was, asook 'n skaars goue tier vergiftig…
In 'n mediaverklaring wys die FAK daarop dat op Vrydag 31 Mei 1918 het CJ Langenhoven in Arbeidsgenot 'n gedig geskryf wat later bekend sou…
Groot ontsteltenis heers oor die Haatspraak-wetsontwerp wat deur die Kabinet goedgekeur is en tans in die Parlement ter tafel is. Wyd word gemeen dat die…
Volgens die publikasie The Christian Post is 10 lede van 'n plaaslike bevolking in Mosambiek, insluitende vroue en kinders onlangs onthoof deur Moslem jihadi’s. Dit…
Die feitlik daaglikse gevalle van moorde deur swart op wit duur voort met die jongste Boet Smal (78) wat afgelope Saterdagmiddag op sy hoewe by…
Die Parlementêre Grondwetlike Hersieningskomitee het aangekondig dat die openbare vergaderings oor die voorstel of dit vir doeleindes van grondonteiening sonder vergoeding nodig is om artikel…
Bladsy 1 van 38
Go to top