Print this page

Geloftefeeskalender 2016

pdf icon Laai Geloftefeeskalender 2016 af

Die verraderlike moord op Piet Retief en sy 70 man en 30 agterryers op 6 Februarie 1838 toe hulle met Dingaan, opperhoof van die Zoeloes, by sy hoofkwartier Umgungundlovu onderhandel het om grond te bekom, was vir die Voortrekkers in die destydse Natal 'n geweldige terugslag.

Gradeer die artikel
(2 stemme)