► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Stilword

Die Christelike lewe begin by die getuienis oor Jesus as die Verlosser. Ons leef die Christelike lewe deur te getuig van sy lewende teenwoordigheid by…
Ek het die voorreg gehad om ʼn oud-kollega oor baie jare te groet. Op die begrafnis van Jimmy Barnard, Gideon van Randfontein-laer in Oktober 2013,…
Voorheen het ek geskryf dat ek steeds ‘n lied het om te sing. Vandag wil ek uitwys hoe dikwels God tye van trane, hartseer en…
Vergeet en kyk vir iets nuuts Om mee te begin, daar het in die meeste dele van ons land wonderlike reëns geval, groot uitkoms is…
Die Bybel is gevul met ware verhale van mense wat in situasies was waarin hulle prakties spreekwoordelik nie kat se kans gestaan het om te…
Herder Hierdie oordenking het op 19 Junie 1986 in Ons Stad verskyn! Dit word egter hier herhaal as toepaslik vir die huidige, hoewel ietwat verkort.…
Bladsy 1 van 3
Go to top