► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Stilword

Die Bybel gee vir ons 'n antwoord op hierdie vraag in Johannes 3:1-21. Die Here Jesus Christus praat met Nikodémus, 'n belangrike Fariseër en 'n…
Die beskawing is altyd afhanklik van paaie.Sonder hierdie stuk infrastruktuur kan geen ekonomie floreer nie. Die Romeine het dit geweet, daarom het hulle hul pragtige…
Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. (Matt 10:29)Anette…
“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees …” Handelinge 1:8 "Wie is hierdie heiden,…
Met die naderende Paasfees val die soeklig soveel sterker op die werklike betekenis van Paastyd – die lyding, sterwe, begrafnis en opstanding van Jesus Christus.…
sRomeine 8:28: En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, hulle wat na Sy voorneme geroep is. Geen ervaring is…
Bladsy 2 van 3
Go to top