Aletheim 1

►►► Solidariteit Jeug gaan regstappe neem namens een van sy lede, Danie van der Merwe, wat werkloos is en uitgeluit is uit die presidensiële program YES4Youth ► Eskom skuldlas kan binne afsienbare tyd eskaleer vanaf R400 miljard na R550 miljard – HUB Phakamani Hadebe ► AfriForum verklaar dispuut met Parlement oor grondonteiening sonder vergoeding, Parlement sê dit sal dit opponeer ► Volgens Ouditeur-generaal wys jaarverslae van staatsdepartemente en staatsondernemings vir 2017/18 korrupsie van R51 miljard, uitgesluit Eskom en Transnet, wat gesamentlik sowat R28 miljard korrupsie kan oplewer ► Voormalige kantore van The New Age koerant van Guptas in Johannesburg word op 28 November 2018 deur Park Village Auctioneers opgeveil ► Minister Pravin Gordhan getuig voor Zondo-kommissie dat oud-pres. Jacob Zuma destyds aanhoudend vir kabinet gelieg het oor staatskaping en Guptas en “hom sodoende aan grofste vorm van korrupsie skuldig gemaak het” ► Elektrisiteit van perseel van Vrystaatse Wetgewer vir tweede agtereenvolgende dag afgesny weens wanbetaling deur verhuurder aan Centlec elektrisiteitsverskaffer ► Verwagting dat pres. Cyril Ramaphosa vanmiddag kabinetsskommeling gaan aankondig ná afsterwe van Edna Molewa en bedanking van Malusi Gigaba ► Gewapende rowers skiet drie vrouedokters by Letaba Hospitaal, Tzaneen, een kritiek in waakeenheid ►►►

Vervolgde kerk

Volgens die bediening Geopende Deure duur die vervolging van Christene wêreldwyd in talle lande sterk voort en word elke maand gemiddeld 255 Christene vermoor, 104…
Van die 32 lande wat aan die Wêreldsokkerbeker in Rusland deelneem, is sewe erge vervolgers van Christene in hul lande - Iran, Saoedi-Arabië, Nigerië, Egipte,…
Die tydskrif Juig! berig dat onder die onderwerpe wat pres. Donald Trump en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-Un op 12 Junie 2018 bespreek het, was…
Volgens die publikasie The Christian Post is 10 lede van 'n plaaslike bevolking in Mosambiek, insluitende vroue en kinders onlangs onthoof deur Moslem jihadi’s. Dit…
Die bediening Geopende Deure berig in hul jongste nuusbrief dat Noord-Korea steeds, soos die afgelope 17 jaar, die eerste plek beklee op die Wêreldwaarnemingslys van…
Die tydskrif Juig! berig dat daar in China skielik nie meer Bybels via die Internet te koop is nie, omdat die regering sogenaamd ‘n nuwe vertaling…
Bladsy 1 van 2

VVK2 banier