Aletheim 1

►►► ANC wou moderne stad ter ere van Nelson Mandela in Transkei laat bou Quna City, tot hede R46 miljoen staatsgeld aan “konsultasiefooie” gespandeer, daarvoor nie eers naambord te wys nie ► Trompsburg en Springfontein in Suid-Vrystaat al week geen drinkwater vanweë Kopanong Munisipaliteit skuld van R200 miljoen aan Bloem Water ► Gauteng LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi laat 16 blanke onderwysers by Hoërskool Generaal Smuts in Vereeniging afdank “weens finansies”, maar stel swart personeel in hul plek aan ► In Wes-Kaap erge betogings en skade aan geboue brei uit na Vredenburg, ontwrig tradisioneel blanke en bruin woonbuurte; ooglopende poging om Wes-Kaap onregeerbaar te maak ► Plaasmoord Sondag 11 November 2018, boer, sy lewensmaat, ma en 3 kinders deur gewapende aanvallers oorval, 13-jarige dogter met pistool teen kop aangehou, boer agt keer geskiet voor almal ► Beefmaster van Marquard, Vrystaat, voer al meer beesvleis uit na China, totale Chinese invoer van beesvleis styg 20-voudig vanaf 23 702 ton in 2010 tot 460 000 ton in 2015 ► Vieslike smeerboek oor dr. Verwoerd en die Afrikaner getiteld The man who killed apartheid deur Harris Dounsemetzis tans op winkelrakke ►►►

Indiepte (14)

Die beslissing op 25 Mei 2018 van die Wes-Kaapse hooggeregshof dat dit ongrondwetlik is om die gebruik van dagga deur volwassenes in privaat wonings te…
Liu Xiaobo (28/12/1955 – 13/07/2017) was ‘n Chinese skrywer, digter, literêre kritikus en menseregte-aktivis wat hom beywer het vir politieke hervorminge in China en het…
In die gewone handel en wandel, in die media en op sosiale media, in gemeenskapsorganisasies en selfs in die Parlement is daar opmerklike groeiende aandrang…
Ons ondersteun die Angus Buchan-geleide byeenkoms op 22 April 2017 te Bloemfontein van harte, omdat dit 'n noodsaaklike gesamentlike verootmoediging van die burgers van hierdie…
Die wêreldpolitiek oor die algemeen is op sy beste verwarrend met baie grys areas, sodat 'n mens nie altyd weet wat gaan vir wat en…
Ope brief deur Gerhard Papenfus ‘Wittes’ – ʼn verskynsel met ʼn unieke betekenis in Suid-Afrika – is nie ʼn homogene entiteit nie; dit is inderdaad…
Bladsy 1 van 2

VVK2 banier