► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Indiepte (15)

Vir die Afrikaner wat by die jaarwisseling sy/haar leefwêreld betrag en takseer, is daar onmiskenbaar vlamme wat brand en wat geblus moet word. Hierdie vlamme…
Die huidige sterk sprake dat Eskom kan ineenstort en die land in algehele verduistering kan dompel, kan nie geïgnoreer word nie. Indien dit sou gebeur,…
Kommer bestaan oor die teenwoordigheid, invloed en werklike bedoelinge van die snelgroeiende aantal Chinese in Suid-Afrika, tans betroubaar beraam op minstens 350 000, hoewel die…
Wetgewing in die vorm van die Films en Publikasies Wysigingswet, of sg. Internet Sensorskap Konsepwet, dien tans in die Portefeuljekomitee vir Kommunikasie van die Parlement…
In die sg. #FeesMustFall-veldtog hou ‘n minderheid studente - meer as 95% swart en gekleurd - tans ‘n aantal universiteitskampusse in die land d.m.v. gewelddadige…
‘n Grootskaalse waterkrisis het wyd in die land opgebou hoofsaaklik a.g.v die gebreke waarin die ANC-regering die afgelope 22 jaar gebly het om die nodige…
Bladsy 2 van 2
Go to top