► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Skool

In 'n mediaverklaring sê Solidariteit Helpende Hand dat die behoefte aan beter onderrigmetodes groter is as ooit en dat opvoedkundige video’s ’n al groter rol…
'n Tragedie is besig om by HTS Louis Botha in Bloemfontein af te speel, waar 'n eens trotse tegniese hoërskool verval tot 'n nes van…
Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op die Skolewet wat o.m. voorsiening maak vir die omskakeling van openbare skole na staatskole met die praktiese effek van algehele beheer…
In 'n mediaverklaring sê adv. Anton Alberts van die VF Plus: “Teen die einde van September vanjaar was daar altesame 580 vakante onderwysposte by skole…
Volgens die Dept. van Basiese Onderwys was die nasionale slaagsyfer vir die Matrieks van 2017 in staatskole 75,1%, 'n verbetering van 2,6% op die syfer…
Hoe die topmatriekuitslae vir 2017 lyk in verhouding met die demografie van die land, blyk o.m. uit die volgende lys van die 10 topmatriekleerlinge in…
Bladsy 3 van 6
Go to top