►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Skool

By hierdie skakel na die blog gegaan word wat Ditsem nuus Spesiaal geskep het vir openbare debat oor die beste pad vorentoe vir Christelike Afrikaanse…
Skole in die huidige SA het ongelukkig moreel, fisies en polities feitlik ʼn slagveld geword, met veral Christelike Afrikaanse onderwys in die spervuur. Wat hierdie…
Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga het haar kommer uitgespreek oor die styging in die aantal onderwysers wat afwesig is by staatskole. Luidens ’n…
Suid-Afrikaanse skole onder beheer van die staat is geskeduleer om vanaf 2020 ‘n sg. seksopvoedingsprogram genaamd Comprehensive Sexual Education (CSE) van die Verenigde Nasies (VN)…
Met die krisis in Suid-Afrika se onderwys waar talle kinders skool funksioneel ongeletterd klaarmaak, bied tuisonderrig 'n antwoord. Wat is Tuisonderrig, of Tuisskool soos meer…
As jy tuisskool, hoef jy jou kind in die laerskool net drie dinge te leer. Taal, Wiskunde en Algemene kennis. Hoekom Wiskunde? Die dissipline van…
Bladsy 5 van 6
Go to top