► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Skool

Akademia, as die Afrikaanse universiteit deur Solidariteit gestig, is in die proses om nuwe studiesentrums te Bloemfontein, Paarl en George te vestig met die oog…
Volgens die jongste verslag van die Ouditeur-generaal oor die Vrystaatse Dept. van Onderwys vir 2015/16 is die departement R640 miljoen oortrokke op sy bankrekening, terwyl…
In 'n mediaverklaring sê Solidariteit Helpende Hand dit gaan vanjaar “die onderwysers van behoeftige skole regoor die land bystaan met die implementering van ’n spesiale…
'n Mediaverklaring van die VF Plus lui soos volg: “Enkelmedium-Afrikaanse skole het onder die ANC-regering sedert 2002 met byna ʼn derde verminder, wat as bewys…
'n Plan om die agteruitgang van Afrikaanse skole in die land te bekamp, is aangekondig deur die voorsitter van die Solidariteit beweging Flip Buys. Dit…
In wat gesien word as ‘n reuse stap in die proses om Aros as ten volle privaat Christelike hoër onderwysinstelling in SA en internasionaal te…
Bladsy 2 van 5
Go to top