Print this page

Curro skoolgroep groei uit sy nate

Die wins van die private skoolgroep Curro het in die halfjaar tot einde Junie met 31% tot R105 miljoen gestyg. Dit volg nadat sy inkomste vir die eerste keer tot bo R1 miljard vir die halfjaar gestyg het. Saam daarmee het die aantal leerlinge van die groep met 14% tot 47 000 gestyg.
Gradeer die artikel
(0 stemme)