► Pres. Cyril Ramaphosa vra nasionale dialoog oor moontlikheid om pensioenfondse in bankrot staatsondernemings te belê – “Ons finansiële bronne is uitgeput, terwyl ons ontwikkelingsbehoeftes enorm is” ► Vraag op sosiale media: Hoekom kry regering nie die miljarde staatsgeld wat gesteel is terug nie, maar wil nou die pensioengeld vat van mense wat hard gewerk het daarvoor en toegewyd gespaar het? ► Menseregtekommissie oorweeg stappe teen Ernst Roets van AfriForum oor vertoon van vorige landsvlag op sosiale media, word as “verdelend” beskou ► Petroljoggies landswyd dreig om volgende week te staak oor salarisse, eis verhoging van 12%, maar werkgewers bied slegs 5% ► Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, moes gister meer as R10 miljoen aan Eskom pensioenfonds terugbetaal as onwettig ontvang, maar nog geen teken daarvan nie ► Veldbrand wat versprei tot in St. Francisbaai verwoes 12 huise tot die grond toe ► Storm oor aanranding van blanke kleuters deur swart personeel by Myne Maatjies Dagsorg Sentrum in Randfontein, ouers woedend, drie persone gearresteer, MRK swyg soos graf ► Lastereis van oud-minister Derek Hanekom van R500 000 teen oud-pres. Jacob Zuma, vandag in hooggeregshof in Durban aangehoor, eis omdat Zuma Hanekom “apartheidspioen” genoem het ► Curriebekerreeks word hierdie naweek voortgesit, met slegs Griekwas wat verseker is van plek in halfeindstryd ►

Tersiêr

Veel stof en rook word opgeskop rondom die kampusrewolusie in SA en die aandrang van anargistiese swart studente dat universiteite in die land “gedekolonialiseer” moet…
Veel stof en rook word opgeskop rondom die kampusrewolusie in SA en die aandrang van anargistiese swart studente dat universiteite in die land “gedekolonialiseer” moet…
Met die afskaffing en afskaling van Afrikaans by universiteite en die streng toepassing van raskwotas teen blanke student as dit by kursustoelatings en beurse kom,…
In die tragiese stap-vir-stap uitskakeling van Afrikaans as onderrigmedium op universiteitsvlak het die Appèlhof op 28 Maart 2017 ten gunste van die nuwe taalbeleid van…
Waar die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat oorspronklik begin is as 'n instansie vir studie en navorsing in die Christelik-Protestantse godsdiens en…
Dit blyk uit die bekendmaking van die Studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) dat daar nie 'n enkele blanke is nie. Die verkose…
Bladsy 3 van 4
Go to top