► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Tersiêr

Dit blyk dat die taalbeleid van die Noordwes Universiteit onder skoot is, hoewel nog nie duidelik tot watter mate nie – aan die een kant…
In 'n mediaverklaring sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus woordvoerder vir Onderwys o.m. soos volg: “Luidens mediaberigte het die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming…
'n Selfverduidelikende mediaverklaring lui soos volg: “Honderde studente het verlede Donderdag in lang rye in gietende reën gestaan om die VF Plus as ‘n minderheidsregte-politieke…
Altesaam 61 275 individue, waarvan 2 116 voornemende ouers, 5 147 studente, 4 724 ouers van huidige studente, 4 220 PUK-alumni en tientalle invloedryke Afrikaanssprekendes…
 Die universiteit Akademia het op 11 April 2018 sy nuwe visuele identiteit onthul wat weerspieëlend is van die nuwe toekomsplanne van die instelling. Dit sluit…
Die maatskappy Stadio, wat 'n filiaal is van Curro Holdings van private skolefaam, het aangekondig dat hul beplanning in gevorderde stadium is om 'n universiteit…
Bladsy 4 van 4
Go to top