►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Tersiêr

Die Christelike Onderwyskongres, aangebied deur die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) op 3 en 4 Maart 2016 te Pretoria, het kritieke tendense aan die…
Nadat die eerste studentebetogings op 21 Oktober 2015 by Wits en Ikeys losgebars het teen ‘n verhoging in studiegelde en dit in ‘n oogwink oorgespoel…
  In die #FeesMustFall-veldtog het studente - meer as 95% swart en gekleurd - vandeesweek ‘n aantal universiteitskampusse d.m.v. gewelddadige betogings laat sluit. Studente -…
Die wyse waarop studente-onluste op oorwegend swart universiteitskampusse die afgelope twee weke handuit geruk het, toon duidelik dat dit die beginstadium van ‘n rewolusie in…
Volgens syfers pas deur StatsSA vrygestel, is sowat 1 uit 3 jongmense in die land tussen die ouderdomme van 15 en 24 jaar sonder werk…
Dit is ‘n praktiese waarneming dat die landswye #FeesMustFall-veldtog lank nie meer bloot oor klasgelde gaan nie. Veral op Wits, maar ook by die KZN-kampusse,…
Bladsy 2 van 4
Go to top