► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Kommentaar (167)

Redaksionele Kommentaar

Hierdie brief in Volksblad deur Ds. Dawie Botes van Welkom stel dit so raak, dat ons nie kan help om dit ook aan te haal…
Hoogste gebou in Afrika, die Leonardo in Sandton, op 234m open in Oktober 2019, ontwikkel @ R3 miljard is dit eenstop leefstylsentrum met 254 woonstelle,…
Hieronder voorsmaakie van ons Nuushooftrekke die afgelope maand – op sigself spieëlbeeld van nuus wat saakmaak!   Appèlhof beslis ten gunste van VF Plus dat…
Die nuus die week dat die Gelykheidshof in Johannesburg beslis dat die openbare vertoon van die van die vorige landsvlag op haatspraak neerkom, is niks…
Wat betref die polemiek in die media en op sosiale media rakende beweerde finansiële onreëlmatighede in die Orania Beweging, word Ditsem Nuus as Orania-gebaseerde koerant…
Die situasie waarin die NG Kerk tans is met dié dat besluite dat homoseksualisme aanvaarbaar is en dat dit selfs op die kansel toelaatbaar is,…
Bladsy 1 van 21
Go to top